John Brown (1826–1883), koningin Victoria se Skotse dienskneg.
John Brown (1800–1859), Amerikaner wat in 1859 'n opstand teen slawerny in Harpers Ferry, Virginia gelei het.
John Croumbie Brown (1808–1895), Skotse dominee, hidroloog en botanikus wat belangrike werk in Suid-Afrika gelewer het.
John Brown (1735–1788), Skotse dokter wat gesê het dat siekte deur oormatige of onvoldoende stimulasie veroorsaak word.
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys.